|
Kontrakte: Ons sien pasiente van alle Mediese skemas. On is voorkeurverskaffers vir:
Bankmed Discovery Primecure Carecross Medihelp Necesse Universal Health Fedhealth Blue Door Onecare Polmed GEMS
Ons is 'n geregistreerde Reseptererende Praktyk.
Ons het ongelukkig geen rekeningfasiliteite vir privaatpasiente nie. Ons bied wel 'n pakket aan wat medisyne en prosedures insluit vir pasiënte wie nie aan 'n mediese fonds behoort nie.
|